SD
Negative: Not Responsive.
Die Polisie stasie doen absoluut niks om diefstal en "tik koppe" uit te sorteer nie. Die gemors goed kan maar steel en plunder soveel keer soos hull will. Hull sluit kamstig die goed toe dan laat hull hull weer vry want hull het "nie genoeg bewuise" om hull te hou nie. Regtig hartseer.